Titiaan (Tiziano Vecelli) (c 1488/1490 – 1576), was 'n Italiaanseskilder wat tydens die Renaissance aktief was.Hy skilder in 1543 'n portret van Pous Paulus III en ook die bekende portret van die pous Paulus met sy kleinseuns kardinaal Alessandro en hertog Ottavio Farnese.Titiaan het groot invloed uitgeoefen op die Spaanse skilder El Greco.
Museums en kerke met skilderye van Titiaanwysig bron