Świętochłowice

Świętochłowice (uitspraak: [ˌɕvjɔ̃tɔxwɔˈviʦɛ], Duits: Schwientochlowitz) is 'n dorp in die suide van Pole met 53 798 inwoners (2011). Świętochłowice is geleë in die woiwodskap Silesië (sedert 1999), voorheen in Katowice (1975-1998).

Świętochłowice

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Pole Pole
 Woiwodskap Silesië
 Koördinate50°19′N 18°55′O / 50.317°N 18.917°O / 50.317; 18.917
 Stigting14de eeu
 Stadstatus1947
 Oppervlakte: 
 - Totaal13,31 vk km
 Hoogte bo seevlak281 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2011)53 798
 - Bevolkingsdigtheid4 041,9/vk km
 TydsoneMET (UTC +1)
 - SomertydMEST (UTC +2)
 Klimaat 
 - TipeKontinentaal-gematig
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur-
 - Gem. temp. Januarie/Julie-
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae- mm
 BurgemeesterDaniel Beger
 Amptelike Webwerfswietochlowice.pl

Zgoda, 'n satellietkamp van die Duitse konsentrasiekamp Auschwitz, is in 1943 in Świętochłowice opgerig. In Januarie 1945 is die kamp heropen en daarna steeds deur Kommunistiese Pole gebruik. Die kamp, waarin bykans 2 500 gevangenes in 1945 dood is, is in November van dié jaar gesluit.

Eksterne skakels