1032

jaar
1032
| 10de eeu | 11de eeu | 12de eeu |

◄ ◄ | | 1027 | 1028 | 1029 | 1030 | 1031 | ◄ 1032 ► | 1033 | 1034 | 1035 | 1036 | 1037 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1032
Kalenders
Gregoriaanse kalender1032
MXXXII
Ab urbe condita1785
Armeense kalender481

ԹՎ ՆՁԱ

Chinese kalender3728 – 3729

戊未 – 己申

Ethiopiese kalender1024 –1025
Hebreeuse kalender4792 – 4793
Hindoekalenders
- Vikram Samvat1087 – 1088
- Shaka Samvat954 – 955
Irannese kalender410 –411
Islamitiese kalender423 –423


Die jaar 1032 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 32ste jaar van die 11de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Gebeure

Ongedateerd

Geboortes

Sterftes

  • 25 Julie – Constance van Arles, vrou van koning Robert II van Frankryk (* 986)
  • 6 September – Rudolf III, koning van Boergondië (* 970)
  • 4 Oktober – Sancho VI Willem, hertog van Gascogne vanaf 1009 tot en met sy dood.
  • 20 Oktober – Pous Johannes XIX, die 144ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
  • 27 November – Siegfried van Walbeck, biskop van Münster.
  • Datum onbekend
    • Bezprym, hertog en koning van Pole (vermoor). Sy uiterste wreedaardigheid word aangegee as die rede vir sy ondergang (* ca. 986)
    • Aelfsige II, biskop van Winchester
    • Altun Tash, Shah van die Khwarazm-Ryk vanaf 1017 tot en met sy dood.
    • Gille Coemgáin, koning (mormaer) van Moray, 'n semi-outonome koninkryk in die noorde van Skotland.
    • Mayor van Kastilië, vrou van koning Sancho III van Navarre (* 995)
    • Otto Orseolo, Doge van Venesië (* ca. 992)
    • Mughron Ua Níoc, ab van Tuam