1333

jaar
1333
| 13de eeu | 14de eeu | 15de eeu |

◄ ◄ | | 1328 | 1329 | 1330 | 1331 | 1332 | ◄ 1333 ► | 1334 | 1335 | 1336 | 1337 | 1338 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1333
Kalenders  
Die Vierde Beleëring van Gibraltar
Gregoriaanse kalender1333
MCCCXXXIII
Ab urbe condita2086
Armeense kalender782

ԹՎ ՉՁԲ

Chinese kalender4029 – 4030

己申 – 庚酉

Ethiopiese kalender1325 –1326
Hebreeuse kalender5093 – 5094
Hindoekalenders
- Vikram Samvat1388 – 1389
- Shaka Samvat1255 – 1256
Irannese kalender711 –712
Islamitiese kalender733 –733


Die jaar 1333 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 33ste jaar van die 14de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

Spanje

  • Februari – Die Derde Beleëring van Gibraltar. Die Marokkaanse vors Abd al-Malik Abd al-Wahid beleër Gibraltar wat sedert 1309 in Kastiliaanse hande is.
  • Junie – Gibraltar kom in Marokkaanse hande
  • Junie – Die vierde beleëring van Gibraltar begin. Alfonso XI van Kastilië probeer dit terug te verower op die Marokkane en op Muhammed IV van Granada.
  • Augustus – Muhammed IV word gedwing 'n wapenstilstand te teken. Sy edele vermoor hom.

Rome

  • 2 DesemberPous Johannes XXII publiseer sy bul "Summa providit altitudo consilii" oor die Universiteit van Salamanca en sy katedraal.
  • 19 Desember – Die sienings van Pous Johannes XXII oor die lewe na die dood word veroordeel deur 'n vergadering van teoloë by die Universiteit van Parys.

Sjina

  • Die oorstromings van die Geelrivier wat sedert 1332 aanhou, het 7 miljoen mense gedood.[1]

Geboortes

Sterftes

Verwysings