Granada

Granada is 'n munisipaliteit in die provinsie Granada in die Koninkryk van Spanje. Die stad het 'n bevolking van 240 099 in 2011 gehad en het 'n oppervlakte van 88,02 km². Die Alhambra, die Palacio de Generalife en die Albayzín is in 1984 deur Unesco as wêrelderfenisgebiede gelys.

Granada

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Spanje Spanje
 Administratiewe gewes Andalusië
 Provinsie Granada
 Koördinate37°11′N 03°36′W / 37.183°N 3.600°W / 37.183; -3.600
 Stigting500 v.C.
 Oppervlakte: 
 - Totaal88,02 vk km
 Hoogte bo seevlak738 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2011)240 099
 - Bevolkingsdigtheid2 727,78/vk km
 TydsoneUTC +1 (MET)
 - SomertydUTC +2 (MEST)
 BurgemeesterJosé Torres Hurtado
 Amptelike webwerfgranada.org

Eksterne skakels