1423

jaar
1423
| 14de eeu | 15de eeu | 16de eeu |

◄ ◄ | | 1418 | 1419 | 1420 | 1421 | 1422 | ◄ 1423 ► | 1424 | 1425 | 1426 | 1427 | 1428 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1423
Kalenders  
Benediktus XIII
Gregoriaanse kalender1423
MCDXXIII
Ab urbe condita2176
Armeense kalender872

ԹՎ ՊՀԲ

Chinese kalender4119 – 4120

己寅 – 庚卯

Ethiopiese kalender1415 –1416
Hebreeuse kalender5183 – 5184
Hindoekalenders
- Vikram Samvat1478 – 1479
- Shaka Samvat1345 – 1346
Irannese kalender801 –802
Islamitiese kalender826 –826


Die jaar 1423 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 23ste jaar van die 15de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

Engeland

  • Die Court of Aldermen van die stad Londen keur ordonnansies goed wat 'n omvattende skema uiteensit vir die definisie en regularing van die stad se mediese praktyk. Hulle misluk egter omdat die nie die magsbalans van dokters, chirurge, kappers, aptekers en die owerhede reël nie.[1]

Nederlande

Frankryk

Italië

  • 23 April -- Die Konsilie van Pavia word deur Pous Martinus V byeengeroep. Johan van Ragusa predik uit Johannes 10:16 oor die eenheid van die kerk. Daar is egter baie onenigheid.[5]
  • Julie-- Die Konsilie van Pavia word na Siena verplaas omdat die pes uitgebreek het.[5]
  • Koning Alfonso V van Aragon hou 'n vlotparade en 'n steekspel tussen Katalane en Napolitane in Napels. Die koning laat 'n baie groot olifant bou met 'n kasteel daarbo, waar engele op verskeie musiekinstrumente speel. [6]
  • Die Republiek van Venesië probeer om voorkomende maatreëls in te stel teen die pes. Die Venesiese owerhede besluit om 'n lazaretto te bou vir pespasiënte en vir reisigers wat uit verdagte gebiede kom, gebaseer op die model van leprosariums en melaatsheidswyke wat buite stede geleë is.[7]

Oos-Europa

  • 18 Mei -- Die verdrag van Melno-See tussen die koninkryk Pole, die grootvorstedom Litaue en die Duitse Orde in Pruise word eindelik geratifiseer.[8]
  • Biskop Wojciech Jastrzębiec van Kraków, terwyl hy terselfdertyd in Jagiełło se kanselary dien, volg Trąba as aartsbiskop van Gniezno en primaat van Pole op. Hy is 'n groot mag wat die koninklike beleid ondersteun, veral teen die Teutoniese Ridders.[9]

Geboortes

  • Bourges -- Lodewyk XI van Frankryk († 1483) [10]

Sterftes

Verwysings