1512

jaar
1512
| 15de eeu | 16de eeu | 17de eeu |

◄ ◄ | | 1507 | 1508 | 1509 | 1510 | 1511 | ◄ 1512 ► | 1513 | 1514 | 1515 | 1516 | 1517 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1512
Kalenders
Gregoriaanse kalender1512
MDXII
Ab urbe condita2265
Armeense kalender961

ԹՎ ՋԿԱ

Chinese kalender4208 – 4209

戊未 – 己申

Ethiopiese kalender1504 –1505
Hebreeuse kalender5272 – 5273
Hindoekalenders
- Vikram Samvat1567 – 1568
- Shaka Samvat1434 – 1435
Irannese kalender890 –891
Islamitiese kalender918 –918


Die jaar 1512 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 12de jaar van die 16de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Gebeure

  • 11 April – Slag van Ravenna: die Franse verloor teen die Heilige Liga.
  • Pavia-veldtog: 18,000 soldate van die Switserse Bondgenootskap val Noord-Italië binne en verower groot gedeeltes van Lombardië en die stad Pavia.

Geboortes

Sterftes