1522

jaar
1522
| 15de eeu | 16de eeu | 17de eeu |

◄ ◄ | | 1517 | 1518 | 1519 | 1520 | 1521 | ◄ 1522 ► | 1523 | 1524 | 1525 | 1526 | 1527 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1522
Kalenders  
Gregoriaanse kalender1522
MDXXII
Ab urbe condita2275
Armeense kalender971

ԹՎ ՋՀԱ

Chinese kalender4218 – 4219

戊巳 – 己午

Ethiopiese kalender1514 –1515
Hebreeuse kalender5282 – 5283
Hindoekalenders
- Vikram Samvat1577 – 1578
- Shaka Samvat1444 – 1445
Irannese kalender900 –901
Islamitiese kalender928 –928


Die jaar 1522 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 22ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

Griekeland

  • Die Turke verower die eiland Rhodos; die Johannieter-ridderorde word na Malta verskuif.

Italië

Spanje

Duitse Ryk

  • 10 Januarie -- Die Augustynermonnike van Wittenberg verbrand hulle beelde en altare.[3]
  • Februarie -- Die Wittenberger beweging hou 'n beeldestorm.[3]
  • Maart -- Luther keer terug van die Wartburg in Wittenberg. Einde van die Wittenberger beweging.[3]

Nederlande

  • Erasmus publiseer sy De conscribendis epistolis. Hy wy dit aan Bérault en maak die Apuleiani wat Apuleius probeer te imiteer belaglik.[4]
  • Die posisie van stadhouder, wat tydelik gewees het, kry in die Nederlande 'n permanente karakter. Die rede is dat die vorste nie in al hul gebiede teenwoordig kan wees nie.[5]

Meksiko

  • 15 Mei -- Cortés vervaardig sy "Tercera carta"; hierdie derde kaart wys dat baie gebiede onafhanklik gebly het soos die Pasifiese kus, die Sierra Zapoteca en die Altos de Chiapas.[6]
  • Die verspreiding van die Christelike geloof is reeds deur geïsoleerde sendelinge geïnisieer. Pous Adrianus VI dra dit nou aan die broeders van die bedelaarordes op, wat in Amerika die reg kry om die parogiale administrasie uit te oefen.[7]
  • Die Spaanse kroon stel Cortés as kaptein-generaal en hoofregter aan wat hom direk aan die kroon verantwoordelik maak.[7]

Geboortes

  • Ulisse Aldrovandi († 1605) - medkus en naturalis uit Bologna.[8]
  • Guy de Brès -- kerkhervormer uit die suidelike Nederlande († 1567)[9]

Sterftes

  • Johanses Reuchlin -- humanis (*1455)[10]
  • Francesco da Diacceto (*1466) lid van die Accademia Sacra dei Medici, saam met Michelangelo.[11]
  • Sebastian Münster (*1488) kunstenaar en kartograaf wat se Cosmografia universale altyd seemonsters gewys het.[12]

Verwysings