1614

jaar
1614
| 16de eeu | 17de eeu | 18de eeu |

◄ ◄ | | 1609 | 1610 | 1611 | 1612 | 1613 | ◄ 1614 ► | 1615 | 1616 | 1617 | 1618 | 1619 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1614
Kalenders
Gregoriaanse kalender1614
MDCXIV
Ab urbe condita2367
Armeense kalender1063

ԹՎ ՌԿԳ

Chinese kalender4310 – 4311

庚丑 – 辛寅

Ethiopiese kalender1606 –1607
Hebreeuse kalender5374 – 5375
Hindoekalenders
- Vikram Samvat1669 – 1670
- Shaka Samvat1536 – 1537
Irannese kalender992 –993
Islamitiese kalender1023 –1023


Die jaar 1614 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 14de jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.Volgens die Juliaanse kalender het die jaar op 'n Saterdag begin.

Gebeure

  • 17 JuniePous Paulus V promulgeer 'n nuwe uitgawe van die Rituale Romanum, die Roomse liturgieboek.
  • 23 Augustus – Die Universiteit van Groningen is gestig in Nederland.
  • 1 September – Sir Julius Caesar word die derde mees senior regter in Engeland.
  • 11 Oktober – Adriaen Block en 'n groep Amsterdamse handelaars betoog vir eksklusiewe handelsregte in 'n area wat hy verken het en die Nuwe Nederland gedoop het.
  • 16 November – Die Verdrag van Xanten eindig die opeenvolging van die oorlog van die Jülich.
  • 19 November – Die Beleg van Osaka begin.

Ongedateerd

  • New York word as 'n Nederlandse pelshandelspos onder die naam Nieuw Amsterdam gestig
  • Die Franse Staat-Generaal ontmoet vir die laaste keer voor die era van die Franse Revolusie.
  • John Napier publiseer die Mirifici Logarithmorum Canonis Descriptio, 'n tesis wat sy ontdekking van logaritmes beskryf.
  • Die Rosicrucian wetgewing word ingestel in Duitsland volgens Fraternitas Rosae Crucis.
  • Toyotomi Hideyori probeer die Osaka Kasteel te herstel. Tokugawa Ieya, die pa van die generaal, is woedend oor hierdie daad en neem die kasteel per storm.
  • Christenskap word dwarsoor Japan verban.
  • Die Rijksuniversiteit Groningen word gestig in Groningen.

Geboortes

Sterftes