1651

jaar
1651
| 16de eeu | 17de eeu | 18de eeu |

◄ ◄ | | 1646 | 1647 | 1648 | 1649 | 1650 | ◄ 1651 ► | 1652 | 1653 | 1654 | 1655 | 1656 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1651
Kalenders
Gregoriaanse kalender1651
MDCLI
Ab urbe condita2404
Armeense kalender1100

ԹՎ ՌՃ

Chinese kalender4347 – 4348

丁寅 – 戊卯

Ethiopiese kalender1643 –1644
Hebreeuse kalender5411 – 5412
Hindoekalenders
- Vikram Samvat1706 – 1707
- Shaka Samvat1573 – 1574
Irannese kalender1029 –1030
Islamitiese kalender1061 –1061


Die jaar 1651 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 51ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

  • 1 JanuarieKarel II word gekroon as koning van Skotland.
  • 12 AprilCassini word aangestel as astronoom in Bologna, Italië. 'n Belangrike opgawe was die herstel van Vader Danti se eeu-oue sonwyser in die Sint Petronius-basiliek. Met die nuwe meridiaanlyn van 67 meter is akkurate astronomiese data saamgestel.
  • 3 September – Nadat Karel II Engeland binneval word hy verslaan in die Slag van Worcester, waarmee die Engelse Burgeroorlog voltrek word. Karel II ontsnap kort hierop na Frankryk.
  • 9 Oktober – Die Eerste Navigasiewet word in Oliver Cromwell se Romp-parlement deurgevoer. Hierdie skeepvaartwette sou Engeland se monopolieë in buitelandse handel versterk vir bykans twee eeue.
  • Katolieke priester Riccioli publiseer sy Almagestum novum, 'n invloedryke ensiklopediese werk in astronomie, met onder meer nuwe benamings vir die maangebiede.
  • In Bhoetan word die dood van die magtige Shabdrung geheim gehou in afwagting van sy reïnkarnasie.

Geboortes

Sterftes