17de eeu v.C.
eeu
(Aangestuur vanaf 1688 v.C.)
Gebeure
- Omstreeks 1700 v.C.: Die Indusvalleibeskawing kom tot ’n einde.
- 1700 v.C.: Belu-bani word die koning van Assirië.
- Omstreeks 1700 v.C.: Die Minoïese Ou Paleisperiode eindig en die Tweede Paleisperiode begin in Antieke Griekeland.
- Omstreeks 1700 v.C.: Die begin van die Laat-Minoïese beskawing op Kreta.
- 1690 v.C.: Libaia word die koning van Assirië ná Belu-bani se dood.
- Omstreeks 1673 v.C.: Sharma-Adad I word die koning van Assirië.
- Omstreeks 1661 v.C.: Iptar-Sin word die koning van Assirië.
- Omstreeks 1650 v.C.: Die begin van die Hyksos-inval in Antieke Egipte.
- Omstreeks 1650 v.C.: Die val van die 14de Dinastie van Antieke Egipte.
- Omstreeks 1650 v.C.: Die verowering van Memphis deur die Hyksos en die val van die 13de Dinastie van Egipte.
- Omstreeks 1650 v.C.: Die begin van die 15de en 16de Dinastie van Antieke Egipte.
- Omstreeks 1649 v.C.: Bazaia word die koning van Assirië.
- 1627 v.C.: Die begin van die afname in die wêreldtemperatuur wat verskeie jare geduur het, soos gesien in die groeiringe van bome oor die wêreld heen.[1] Dit is dalk veroorsaak deur die Minoïese uitbarsting van Thera[2] of die Avellino-uitbarsting van Vesuvius.[3]
- 1625 v.C.: Samsu-Ditana word die koning van Babilon.
- 1621 v.C.: Lullaia word die koning van Assirië.
- 1620 v.C.: Mursili I word die koning van die Hetiete.
- 1615 v.C.: Shu-Ninua word die koning van Assirië.
- 1601 v.C.: Sharma-Adad II word die koning van Assirië.
- Omstreeks 1600 v.C.: Die omverwerping van die Amoriete-dinastie in Aleppo, Sirië.
Dekades en jare
Verwysings
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal