186 v.C.

jaar
186 v.C.
| 3de eeu v.C. | 2de eeu v.C. | 1ste eeu v.C. |

| 191 v.C. | 190 v.C. | 189 v.C. | 188 v.C. | 187 v.C. | ◄ 186 v.C. ► | 185 v.C. | 184 v.C. | 183 v.C. | 182 v.C. | 181 v.C. |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal

Kalenders  
Ankh-Wennefer
Ab urbe condita568
Chinese kalender2511 – 2512

辛寅 – 壬卯

Hebreeuse kalender3575 – 3576
Hindoekalenders

Gebeure

  • Augustus - Hoewel hy militêre steun van Meroë gekry het word farao Ankh-Wennofer van Opper-Egipte deur die leër van Ptolemeus V Epiphanes verslaan. Egipte word herenig onder Ptolemeïese heerskappy.[1]
  • Die nuwe kultus van Bacchus (of Liber soos hy ook genoem word) is baie populêr onder die volk en behels gewoonlik heelparty seksuele handelings. Consul Spurius Postumius Albinus gebruik dit as ekskuus vir 'n wydverspreide veldtog van onderdrukking teen die laer klasse. Duisende mense word opgepak en dikwels tereggestel. [2]

Sterftes

Verwysings