188 v.C.

jaar
188 v.C.
| 3de eeu v.C. | 2de eeu v.C. | 1ste eeu v.C. |

| 193 v.C. | 192 v.C. | 191 v.C. | 190 v.C. | 189 v.C. | ◄ 188 v.C. ► | 187 v.C. | 186 v.C. | 185 v.C. | 184 v.C. | 183 v.C. |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal

Kalenders  
Apamea
Ab urbe condita566
Chinese kalender2509 – 2510

己子 – 庚丑

Hebreeuse kalender3573 – 3574
Hindoekalenders

Gebeure

  • Die Romeine neem Antiochus III se seun Antiochus (later, na 175, Antiochus IV Epiphanes) gyselaar.[1]
  • Met die Verdrag van Apamea kom 'n einde aan die oorlog tussen Rome en Antiochus III van Seleukië wat in 192 begin het. Dit is die derde groot oorwinning vir die Romeine na Kartago in 201 en Masedonië in 196. Antiochus moet 'n grens in die Taurusgebergte aanvaar en hy is uit Asia Minor (Anatolië) uitgesluit.[2]

Verwysings