798

jaar
798
| 7de eeu | 8ste eeu | 9de eeu |

◄ ◄ | | 793 | 794 | 795 | 796 | 797 | ◄ 798 ► | 799 | 800 | 801 | 802 | 803 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:798
Kalenders  
Karel die Grote se troon in die dom van Aken.
Gregoriaanse kalender798
DCCXCVIII
Ab urbe condita1551
Armeense kalender247

ԹՎ ՄԽԷ

Chinese kalender3494 – 3495

甲丑 – 乙寅

Ethiopiese kalender790 –791
Hebreeuse kalender4558 – 4559
Hindoekalenders
- Vikram Samvat853 – 854
- Shaka Samvat720 – 721
Irannese kalender176 –177
Islamitiese kalender182 –182


Die jaar 798 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 98ste jaar van die 8ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

  • Karel die Grote sluit 'n bondgenootskap met die Abodrite.[1]
  • Slag by Swentanafeld: Die Saksers ten noorde van die Elbe word verslaan deur die Abotriters.
  • Aartsbiskop Hildebald van Keulen beweer dat die Griekse gesante wat aan Karel die Grote se hof in Aken aangekom het, die doel het ut traderent ei imperium – om aan hom die keiserskap te verleen.[2]
  • Denebert word tot biskop van Worcester gewy en lê 'n belydenis af wat baie soos Athanasius s'n lyk.[3]

Geboortes

Sterftes

Verwysings