808

jaar
808
| 8ste eeu | 9de eeu | 10de eeu |

◄ ◄ | | 803 | 804 | 805 | 806 | 807 | ◄ 808 ► | 809 | 810 | 811 | 812 | 813 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:808
Kalenders
Gregoriaanse kalender808
DCCCVIII
Ab urbe condita1561
Armeense kalender257

ԹՎ ՄԾԷ

Chinese kalender3504 – 3505

甲亥 – 乙子

Ethiopiese kalender800 –801
Hebreeuse kalender4568 – 4569
Hindoekalenders
- Vikram Samvat863 – 864
- Shaka Samvat730 – 731
Irannese kalender186 –187
Islamitiese kalender192 –192


Die jaar 808 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 8ste jaar van die 9de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Gebeure

  • Koning Godfred van die Dene sluit 'n bondgenootskap met die Slawiese Wiltzi, Lusatiese Sorbe en Smeldingi teen die Karolingiese bondgenote, die Abodrite.[1]
  • 'n Staatsgreep maak 'n einde aan die heerskappy van die Yaγlaqar-stam van die Oeigoere en die Ädiz kom aan die mag. Hulle is ook aanhangers van Manigeïsme.[2]

Geboortes

Sterftes

  • Widukind, leier van die Sakse.

Verwysings