Abel Tasman

Abel Janszoon Tasman (Lutjegast, Groningen, 1603 - Batavia, 10 Oktober 1659) was 'n Nederlandse ontdekkingsreisiger. Hy tree in 1632 in die huwelik met Jannetje Tjaerts. Hy was die eerste Europeër wat Nieu-Seeland en Tasmanië bereik het. Die Tasmansee tussen Australië en Nieu-Seeland is na hom genoem.

Abel Tasman
Fragment van die "Portret van Abel Tasman, sy vrou en dogter" toegeskryf aan Jacob Gerritsz Cuyp, 1637 (nie ten volle bekragtig nie)[1]
Gebore
Abel Janszoon Tasman

1603
Lutjegast, Groningen, Nederland
Sterf10 Oktober 1659
NasionaliteitNederland
BeroepOntdekkingsreisiger, navigator
EggenootClaesgie Meyndrix
Joanna Tiercx
Kinders1 dogter
Tasman se eerste (rooi) en tweede (blou) ontdekkingsreise

Vroeë Jare

Abel Tasman is gebore in 1603 in Lutjegast, 'n dorpie in die Nederlandse provinsie van Groningen. Hy het met Jannetjie Tjaers getrou.

Verwysings