Nederlands-Indië

Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie.
Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg.

Nederlands-Indië (vroeër ook Nederlands Oos-Indië, Oos-Indië of Indië, Indonesies: Hindia-Belanda, Maleis: Hindia Timur Belanda) was 'n Nederlandse kolonie en het bestaan vanaf 1800 tot 1949.

Hindia-Belanda
Nederlands-Indië


1800-1949
VlagWapenskild
VlagWapen
Leuse: Je Maintiendrai
Volkslied: Wien Neêrlands bloed
Wilhelmus van Nassouwe
Ligging of Nederlands-Indië
Ligging of Nederlands-Indië
HoofstadBatavia
08°12′S 106°48′O / 8.200°S 106.800°O / -8.200; 106.800 106°48′O / 8.200°S 106.800°O / -8.200; 106.800
Taal/TaleNederlands, Maleis, Indonesies
GodsdiensIslam, Christendom, Hindoeïsme, Boeddhisme
RegeringMonargie
Historiese tydperkNuwe Tyd
 - Verenigde Oos-Indiese Kompanjie1603-1800
 - Stigting van Nederlands-Indië1 Januarie 1800
 - Nasionalisering van die VOC1 Januarie 1800
 - Japanse VeroweringFebruarie 1942
 - Onafhanklikheidsverklaring17 Augustus 1945
 - Onafhanklikheid van Indonesië27 Desember 1949
Oppervlakte
 - 19301 919 440 km2
741 100 sq mi
Bevolking
 - 1930 skatting60 700 000 
     Digtheid31,6 /km² 
81,9 /sq mi
Geldeenheidgulden

Die geskiedenis van die kolonie begin in 1619 met die verowering van Jayakarta en stigting van die hoofstad Batavia deur die Nederlandse kommandeur Jan Pieterszoon Coen, wat in diens van die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie (VOC) was.

Nederlands-Indië het op 31 Desember 1949 as die "Unie van Indonesië" onafhanklikheid van Nederland ontvang.