Ajiona Alexus
Amerikaanse aktrise
Ajiona Alexus (gebore 16 Maart 1996) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Breaking In (2018) en Acrimony (2018), en in die televisiereekse Empire (2015) en 13 Reasons Why (2017).
Ajiona Alexus | |
Ajiona Alexus (2018) | |
Geboorte | 16 Maart 1996 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2013–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 2016: Bad Girl
- 2017: Something Like Summer
- 2018: Breaking In
- 2018: Acrimony
- 2018: Family Blood
Televisiereekse
- 2012: The Rickey Smiley Show
- 2015: Empire
- 2017: 13 Reasons Why
- 2018: Light as a Feather
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie