Anaheim

Anaheim is 'n stad naby Los Angeles in die suide van Kalifornië in die Verenigde State van Amerika. Dit is in 1857 deur Duitse immigrante gestig. Anaheim is die tuiste van Disneyland en twee professionele sportspanne: Die "Los Angeles Angels of Anaheim" (bofbal) en die "Anaheim Ducks" (yshokkie). Die stad word deur baie mense op pad na Disneyland besoek. In 2012 het onluste hier uitgebreek nadat die polisie twee mans doodgeskiet het.[4][5]

Anaheim

KaartWapen
Vlag
 Land Verenigde State
 Deelstaat Kalifornië
 County Orange County
 Koördinate33°50′N 117°53′W / 33.833°N 117.883°W / 33.833; -117.883
 Stigting1857
 Geïnkorporeer op18 Maart 1876[1]
 Oppervlakte: 
 - Totaal131,6 vk km
 Hoogte bo seevlak48 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2010)336 265[2]
 - Bevolkingsdigtheid2 600/vk km
 TydsonePST (UTC -8)
Somertyd: PDT (UTC -7)
 BurgemeesterTom Tait[3]
 Amptelike Webwerfanaheim.net

Verwysings

Eksterne skakels