André Holland

Amerikaanse akteur

André Holland (gebore 28 Desember 1979) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bride Wars (2009), 42 (2013), Selma (2014), en Moonlight (2016).

André Holland
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte28 Desember 1979 (1979-12-28) (44 jaar oud)
NasionaliteitAmerikaans
Beroep(e)Akteur
Aktiewe jare2006–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 2009: Bride Wars
  • 2013: 42
  • 2014: Selma
  • 2016: Moonlight
  • 2019: High Flying Bird

Televisiereekse

  • 2011: Friends with Benefits
  • 2012: 1600 Penn
  • 2014: The Knick
  • 2018: Castle Rock

Televisierolprente

  • 2007: The News

Eksterne skakels