Anne Marie Helger
Anne Marie Helger (gebore 13 Februarie 1946) is 'n Deense aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Koks i kulissen (1983) en De frigjorte (1993), en in die televisiereeks The Killing (2007).
Anne Marie Helger | |
Geboorte | 13 Februarie 1946 |
---|---|
Nasionaliteit | Deens |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1983: Koks i kulissen
- 1987: Dreaming of Paradise
- 1993: De frigjorte
- 1995: The Secret Weapon
- 2014: Cykelmyggen og minibillen
Televisiereekse
- 1980: Ridder Ræddik
- 1984: Crash: The Menace from the Black Hole
- 1988: Nana
- 1990: Kirsebærhaven 89
- 1991: Det lille hus på motorvejen
- 1993: Gotved og Helger
- 1995: Fæhår og Harzen
- 1996: Status Q
- 1996: Marathon
- 1997: DDR 2
- 1999: Strong Tobacco
- 2001: Tid til tanker
- 2001: Babelstårnet 2001
- 2003: Jungledyret Hugo
- 2007: The Killing
- 2011: De bedste grin
- 2019: Ston kosmo tou
Televisierolprente
- 1989: The Dreamer
- 2000: Helgers hedetur
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie