Apia

Apia (Samoaans: Ah-Pi-R) is die hoofstad en grootste stad van Samoa, 'n eilandnasie in die Stille Oseaan en Oseanië. Die stad is aan die noordkus van Upolu, die land se tweede grootste eiland, geleë. Dit het 'n bevolking van 36 735 in 2011 gehad en 'n oppervlakte van 123,81 km².

Apia
Ah-Pi-R

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Samoa Samoa
 DistrikTuamasaga
 Koördinate13°50′S 171°45′W / 13.833°S 171.750°W / -13.833; -171.750
 Stigting1850's
 Oppervlakte: 
 - Totaal123,81 vk km
 Hoogte bo seevlak2 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2011)36 735
 - Bevolkingsdigtheid300/vk km
 TydsoneUTC +13
 - SomertydUTC +14
 Burgemeester
 Amptelike webwerf

Apia is in die 1850's gestig en het vanaf 1900 tot 1919 as hoofstad van die Duitse kolonie Duits-Samoa gedien. Sedert 1962 is dit die hoofstad van die onafhanklike Samoa.

Eksterne skakels