Arnhem

Arnhem (Nedersaksies: Arnem, Duits: Arnheim), is die hoofstad van die provinsie Gelderland in Nederland. Die stad het 149 272 inwoners.

Arnhem

KaartWapen
Vlag
 Land Nederland
 Provinsie Gelderland
 Koördinate51°59′ N 5°55' O
 Stadstatus13 Julie 1233
 Oppervlak:
 - Totaal101,53 km²
 Hoogte bo seevlak- m
 Bevolking: 
 - Totaal (1 Februarie 2012)149 272
 - Bevolkingsdigtheid1 459/km²
 TydsoneUTC +1
 BurgemeesterAhmed Marcouch (PvdA)
 Amptelike Webwerfarnhem.nl

Arnhem beskik met Vitesse Arnhem oor 'n Eredivisie sokkerspan.

Noemenswaardige inwoners

  • Aletta Beck (ca. 1667 – 1740), Nederlandse digter in die Kaapkolonie

Geboortes