Asterids

Asterids is 'n naam wat in die APG II-stelsel (2003) ingevoer is om 'n klade van blomdraende plante ('n monofiletiese groep) te beskryf. Dit is een van die twee hoofgroepe van eudicots. Die ander hoofgroep is die rosids.

Asterids
Impatiens balsamina
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
(geen rang):
Klades

Taksonomie

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Asterids
  • klade asterids (in die 23ste uitgawe van die Heukels: "Asteride"):
    orde Cornales
    orde Ericales
    klade euasterids I (in die 23ste uitgawe van die Heukels: "Lamiide")
    familie Boraginaceae
    familie Icacinaceae
    familie Oncothecaceae
    familie Vahliaceae
    orde Garryales
    orde Solanales
    orde Gentianales
    orde Lamiales
    klade euasterids II (in die 23ste uitgawe van die Heukels: "Campanulide")
    familie Bruniaceae
    familie Columelliaceae
    [+ familie Desfontainiaceae ]
    familie Eremosynaceae
    familie Escalloniaceae
    familie Paracryphiaceae
    familie Polyosmaceae
    familie Sphenostemonaceae
    familie Tribelaceae
    orde Aquifoliales
    orde Apiales
    orde Dipsacales
    orde Asterales