Aunjanue Ellis
Amerikaanse aktrise
Aunjanue Ellis (gebore 21 Februarie 1969) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Men of Honor (2000), Undercover Brother (2002), Ray (2004), en The Help (2011).
Aunjanue Ellis | |
Geboortenaam | Aunjanue L. Ellis |
---|---|
Geboorte | 21 Februarie 1969 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1995–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1996: Girls Town
- 2000: Men of Honor
- 2000: The Opponent
- 2002: Undercover Brother
- 2004: Ray
- 2005: Perception
- 2007: Cover
- 2009: The Hungry Ghosts
- 2010: The Tested
- 2011: The Help
- 2011: Game of Death
- 2011: Money Matters
- 2013: The Volunteer
- 2014: Of Mind and Music
- 2017: Romeo and Juliet in Harlem
- Pimp
Televisiereekse
- 1996: High Incident
- 2002: MDs
- 2005: E-Ring
- 2006: Justice
- 2008: The Mentalist
- 2010: Say Yes to the Dress: Atlanta
- 2015: Being Fabulous Rocks! T.V. Show
- 2015: Quantico
- 2019: Lovecraft Country
Televisierolprente
- 2009: Gifted Hands: The Ben Carson Story
- 2012: Abducted: The Carlina White Story
- Chiefs
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie