Bari

munisipaliteit in die Italiaanse

Bari (Latyn: Barium) is 'n groot stad in die suidooste van Italië aan die Adriatiese Seekus. Die stad is die hoofstad en grootste stad van die administratiewe gebied (streek) Apulië.

Bari

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Italië Italië
 Administratiewe gewes Apulië
 ProvinsieBari
 Koördinate41°07′N 16°52′O / 41.117°N 16.867°O / 41.117; 16.867
 Stigting-
 Oppervlakte: 
 - Totaal117 vk km
 Hoogte bo seevlak5 m
 Bevolking: 
 - Totaal (1 Januarie 2019)316 491
 - Bevolkingsdigtheid2 700/vk km
 TydsoneUTC +1 (MET)
 - SomertydUTC +2 (MEST)
 BurgemeesterAntonio Decaro (PD)
 Amptelike webwerfcomune.bari.it

In Januarie 2021 het Bari 'n bevolking van 316 491 gehad. Soos op 2015 is 12 495 persone (3,8% van die bevolking) óf self immigrante óf afstammeling van onlangse landverhuisers. Die meeste van hulle is vanuit Georgië, Albanië en Roemenië afkomstig.[1] Dit was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1990.

Galery

Gebore

  • Licia Albanese, sopraan
  • Thiago Alcántara Do Nascimento, sokkerspeler
  • Mario Nuzzolese, joernalis
  • Francesco Rossi, (1650-1725) operakomponis
  • Giovanni Laterza, redakteur
  • Guido Marzulli, skilder
  • Gianrico Carofiglio, skrywer
  • Marco Misciagna, altviolis en violis

Verwysings

Eksterne skakels