Bespreking:Duncanstraat, Pretoria
Jongste opmerking: 15 jaar gelede deur Laurens
Weg of Straat
Is dit Duncanweg of Duncanstraat??? hansjoseph (kontak) 14:43, 7 Mei 2008 (UTC)
- Dit is Duncanstraat. --Alias (kontak) 20:59, 3 Junie 2008 (UTC)
- Ek het ook so gedink, maar die laaste sin in die artikel sê Duncanweg. hansjoseph (kontak) 07:55, 4 Junie 2008 (UTC)
- Die verwysing sê die straat is in 1930 Duncanweg genoem. Dit is seker op 'n stadium opgegradeer tot straat. laurens (kontak) 16:17, 28 September 2008 (UTC)
- Ek het ook so gedink, maar die laaste sin in die artikel sê Duncanweg. hansjoseph (kontak) 07:55, 4 Junie 2008 (UTC)
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal