Bill Shirley
Bill Shirley (6 Julie 1921 – 27 Augustus 1989) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Flying Tigers (1942), Oh, You Beautiful Doll (1949), I Dream of Jeanie (1952), en Sleeping Beauty (1959).
Bill Shirley | |
Geboortenaam | William Jesse Shirley |
---|---|
Geboorte | 6 Julie 1921 |
Sterfte | 27 Augustus 1989 (op 68) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1942: Flying Tigers
- 1942: Hi, Neighbor
- 1949: Oh, You Beautiful Doll
- 1952: I Dream of Jeanie
- 1953: Sweethearts on Parade
- 1959: Sleeping Beauty
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie