Blair Brown
Amerikaanse aktrise
Blair Brown (gebore 23 April 1946) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Altered States (1980), The Astronaut's Wife (1999), en Space Cowboys (2000), en in die televisiereeks The Days and Nights of Molly Dodd (1987).
Blair Brown | |
Geboortenaam | Bonnie Blair Brown |
---|---|
Geboorte | 23 April 1946 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en regisseuse |
Aktiewe jare | 1971–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1980: Altered States
- 1980: One-Trick Pony
- 1981: Continental Divide
- 1988: Stealing Home
- 1989: Strapless
- 1991: The Good Policeman
- 1995: Nobody's Girls: Five Women of the West
- 1999: The Astronaut's Wife
- 2000: Space Cowboys
- 2000: The Fall of Newt Gingrich
- 2003: Dogville Confessions
- 2006: Griffin & Phoenix
- 2010: MindFlux
- 2011: The Speed of Thought
- 2016: My Art
Televisiereekse
- 1972: The Whiteoaks of Jalna
- 1976: The Oregon Trail
- 1987: The Days and Nights of Molly Dodd
- 1997: Feds
- 2008: Fringe
Televisierolprente
- 1973: Dracula
- 1977: The 3,000 Mile Chase
- 1977: Charlie Cobb: Nice Night for a Hanging
- 1978: And I Alone Survived
- 1979: The Child Stealer
- 1985: The Bad Seed
- 1987: Hands of a Stranger
- 1990: Quiet on the Set: Behind the Scenes of Molly Dodd
- 1991: Lethal Innocence
- 1992: Majority Rule
- 1992: Those Secrets
- 1993: Rio Shannon
- 1994: The Gift of Love
- 1994: Moment of Truth: To Walk Again
- 1995: Susan B. Anthony Slept Here
- 1997: Convictions
- 1999: Margaret Sanger
- 2000: Hamlet
- 2002: Woodrow Wilson and the Birth of the American Century
- 2002: The Perfect Pitch
- 2002: Young Dr. Freud
- 2004: Copshop
- 2004: R.F.K.
- 2006: Marie Antoinette
- 2010: The Buddha
Video's
- 1998: The Homes of FDR
- 2009: Behind the Real Science of 'Fringe Season 1'
- 2009: Evolution: The Genesis of 'Fringe Season 1'
- 2009: Fringe Season 1 Visual Effects
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie