Brosblaar
Die brosblaar of transvaalliguster (Galpinia transvaalica) is 'n struik of 'n klein boom wat in die bosveld op klipperige plekke voorkom. Die boom kom voor noordwaarts vanaf Durban, al langs die Lebomboberge tot oorkant die Limpoporivier in Zimbabwe asook Mosambiek en Eswatini.[1] Die vrugte is klein, harde kapsules.
Brosblaar | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Galpinia |
Spesie: | G. transvaalica |
Binomiale naam | |
Galpinia transvaalica N.E.Br., (1894) | |
Sinonieme | |
|
Fotogalery
- 'n Brosblaar in Jan Cillierspark, Pretoria.
- die brosblaar se bas.
Sien ook
Verwysings
Bron
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Brosblaar.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie