Caitlyn Taylor Love

Caitlyn Taylor Love (gebore 16 Junie 1994) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Ghosts on Hurdle Avenue (2014) en Madea's Tough Love (2015), en in die televisiereekse I'm in the Band (2009) en Ultimate Spider-Man (2012).

Caitlyn Taylor Love
Geboorte16 Junie 1994 (1994-06-16) (29 jaar oud)
NasionaliteitAmerikaans
Beroep(e)Aktrise
Aktiewe jare2006–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 2014: The Ghosts on Hurdle Avenue
  • 2015: Madea's Tough Love

Televisiereekse

  • 2009: I'm in the Band
  • 2012: Ultimate Spider-Man

Eksterne skakels