Cannes-rolprentfees 1989

Die 42ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 11-23 Mei 1989 gehou. Die Duitse rolprentmaker en fotograaf Wim Wenders was die voorsitter van die jurie. Altesaam 51 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding.

  Cannes-rolprentfees 1989 

Datum11-23 Mei 1989
PlekCannes, Frankryk
Getal prente 22 (In Kompetisie)
19 (Un Certain Regard)
10 (Kortprente)
Webtuiste Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek New York Stories
Afsluitingsfliek Old Gringo
Palme d'Or Sex, Lies, and Videotape

Die Amerikaanse rolprent Sex, Lies, and Videotape van die regisseur Steven Soderbergh het die Palme d'Or gewen.[1][2][3][4] Die fees is geopen met Woody Allen, Francis Ford Coppola en Martin Scorsese se New York Stories, en is afgesluit met Old Gringo van Luis Puenzo[5][6][7]

Belangrikste fliekpryse

Wim Wenders (voorsitter van die jurie).
Steven Soderbergh (Palme d'Or).
PrysRolprentRegisseurLand
Palme d'OrSex, Lies, and VideotapeSteven SoderberghVSA
Grand PrixCinema Paradiso (Nuovo cinema Paradiso)
Too Beautiful for You (Trop belle pour toi)
Giuseppe Tornatore
Bertrand Blier
Italië
Frankryk
Caméra d'OrMy 20th Century (Én XX. századom, Az)Ildikó EnyediHongarye, Wes-Duitsland, Kuba
JurieprysJesus of Montreal (Jésus de Montréal)Ken LoachKanada
Kortfilm-Palme d'Or50 ansGilles CarleKanada
Tegniese Grand PrixBlack Rain (Kuroi ame)Shōhei ImamuraJapan

Ander pryse

PrysWennerRolprentLand
Beste regisseurEmir KusturicaTime of the Gypsies (Dom za vešanje)Brittanje, Italië, Joego-Slawië
Beste akteurJames SpaderSex, Lies, and VideotapeVSA
Beste aktriseMeryl StreepEvil Angels (A Cry in the Dark)Australië, VSA

Verwysings

Eksterne skakels