Palme d'Or

Die Palme d'Or (IFA: palm(ə) dɔʁ; Afrikaans: "Goue Palm") is die hoogste prys wat op die Cannes-rolprentfees toegeken word.[1] Dit is in 1955 deur die organiseerders ingestel en het die Grand Prix du Festival International du Film (1939 tot 1954) vervang.[2]

  Palme d'Or 

Die Palme d'Or wat in 1979 aan Apocalypse Now toegeken is.
Die Palme d'Or wat in 1979 aan Apocalypse Now toegeken is.
Toegeken virUitmuntendheid in die rolprentbedryf
BorgCannes-rolprentfees
LandVlag van Frankryk Frankryk
DatumJaarliks einde Augustus tot begin September
Eerste toekenning1955
Webtuistefestival-cannes.com

In 1964 is dit weer deur die Grand Prix du Festival vervang[3] voor dit in 1974 heringestel is.

Ontvangers

Grand Prix du Festival International du Film (1939–1954)

JaarPrentOorspronklike titelRegisseur(s)Nasionaliteit van regisseur
(ten tyde van die prent se uitreiking)
1939Union Pacific*Cecil B. DeMille  Verenigde State*
1946The Turning PointWeliki perelom / Великий переломFridrikh Ermler  Sowjetunie*
Men Without WingsMuži bez křídelFrantišek Čáp  Tsjeggo-Slowakye*
The Last ChanceDie Letzte ChanceLeopold Lindtberg  Switserland*
Iris and the LieutenantIris och löjtnantshjärtaAlf Sjöberg  Swede*
Portrait of MariaMaría CandelariaEmilio Fernández  Meksiko*
Rome, Open CityRoma, città apertaRoberto Rossellini  Italië*
Lowly CityNeecha Nagar / नीचा नगरChetan Anand  Indië*
Brief EncounterDavid Lean  Verenigde Koninkryk*
Pastoral SymphonyLa symphonie pastoraleJean Delannoy  Frankryk*
The Lost WeekendBilly Wilder  Verenigde State
The Red MeadowsDe røde engeBodil Ipsen en Lau Lauritzen jr.  Denemarke*
1949The Third ManCarol Reed  Verenigde Koninkryk
1951Miss JulieFröken JulieAlf Sjöberg  Swede
Miracle in MilanMiracolo a MilanoVittorio De Sica  Italië
1952The Tragedy of Othello: The Moor of VeniceOrson Welles  Verenigde State
Two Cents Worth of HopeDue soldi di speranzaRenato Castellani  Italië
1953The Wages of FearLe salaire de la peurHenri-Georges Clouzot  Frankryk
1954Gate of HellJigokumon / 地獄門Teinosuke Kinugasa  Japan*
  • Nota: Die Palme d'Or vir Union Pacific is op die 2002-fees terugwerkend toegeken. Die fees se debuut sou in 1939 plaasgevind het, maar dit is gekanselleer weens die Tweede Wêreldoorlog. Die organiseerders van die 2002-fees het van die oorspronklike 1939-benoemings aan ’n jurie voorgelê om ’n wenner te kies.

Palme d'Or (1955–63)

JaarPrentOorspronklike titelRegisseur(s)Nasionaliteit van regisseur
(ten tyde van die prent se uitreiking)
1955Marty §Delbert Mann  Verenigde State
1956The Silent WorldLe monde du silenceJacques Cousteau en Louis Malle  Frankryk
1957Friendly PersuasionWilliam Wyler  Verenigde State
1958The Cranes Are FlyingLetjat zjoerawli / Летят журавлиMichail Kalatozof  Sowjetunie
1959Black Orpheus §Orfeu NegroMarcel Camus  Frankryk
1960The Sweet Life §La dolce vitaFederico Fellini  Italië
1961The Long Absence §Une aussi longue absenceHenri Colpi  Frankryk
Viridiana §Luis Buñuel  Meksiko
1962Keeper of Promises §O Pagador de PromessasAnselmo Duarte  Brasilië*
1963The Leopard §Il gattopardoLuchino Visconti  Italië

Grand Prix du Festival International du Film (1964–1974)

JaarPrentOorspronklike titelRegisseur(s)Nasionaliteit van regisseur
(ten tyde van die prent se uitreiking)
1964The Umbrellas of CherbourgLes parapluies de CherbourgJacques Demy  Frankryk
1965The Knack ...and How to Get ItRichard Lester  Verenigde Koninkryk
1966A Man and a WomanUn homme et une femmeClaude Lelouch  Frankryk
The Birds, the Bees and the ItaliansSignore e signoriPietro Germi  Italië
1967BlowupMichelangelo Antonioni  Italië
1968Geen prys weens die gebeure van Mei 1968 in Frankryk.N.v.t.N.v.t.N.v.t.
1969If....Lindsay Anderson  Verenigde Koninkryk
1970MASHRobert Altman  Verenigde State
1971The Go-BetweenJoseph Losey  Verenigde Koninkryk
1972The Working Class Goes to Heaven §La classe operaia va in paradisoElio Petri  Italië
The Mattei Affair §Il caso MatteiFrancesco Rosi  Italië
1973The HirelingAlan Bridges  Verenigde Koninkryk
ScarecrowJerry Schatzberg  Verenigde State
1974The ConversationFrancis Ford Coppola  Verenigde State

Palme d'Or (1975–tans)

JaarPrentOorspronklike titelRegisseur(s)Nasionaliteit van regisseur
(ten tyde van die prent se uitreiking)
1975Chronicle of the Years of FireChronique des années de braiseMohammed Lakhdar-Hamina  Algerië*
1976Taxi DriverMartin Scorsese  Verenigde State
1977Padre PadronePaolo and Vittorio Taviani  Italië
1978The Tree of Wooden Clogs §L'albero degli zoccoliErmanno Olmi  Italië
1979Apocalypse NowFrancis Ford Coppola  Verenigde State
The Tin DrumDie BlechtrommelVolker Schlöndorff  Wes-Duitsland*
1980All That JazzBob Fosse  Verenigde State
KagemushaKagemusha / 影武者Akira Kurosawa  Japan
1981Man of IronCzłowiek z żelazaAndrzej Wajda  Pole*
1982Missing §Costa-Gavras  Griekeland*
The Way §YolYılmaz Güney and Şerif Gören  Turkye*
1983The Ballad of NarayamaNarayama bushikō / 楢山節考Shohei Imamura  Japan
1984Paris, Texas §Wim Wenders  Wes-Duitsland
1985When Father Was Away on Business §Otac na službenom putu / Отац на службеном путуEmir Kusturica  Joego-Slawië*
1986The MissionRoland Joffé  Verenigde Koninkryk
1987Under the Sun of Satan §Sous le soleil de SatanMaurice Pialat  Frankryk
1988Pelle the ConquerorPelle erobrerenBille August  Denemarke
1989Sex, Lies, and VideotapeSteven Soderbergh  Verenigde State
1990Wild at HeartDavid Lynch  Verenigde State
1991Barton Fink §Coen-broers  Verenigde State
1992The Best IntentionsDen goda viljanBille August  Denemarke
1993Farewell My ConcubineBàwáng bié jī / 霸王別姬Chen Kaige  China*
The PianoJane Campion  Nieu-Seeland*
1994Pulp FictionQuentin Tarantino  Verenigde State
1995UndergroundPodzemlje / ПодземљеEmir Kusturica  Serwië en Montenegro*
1996Secrets & LiesMike Leigh  Verenigde Koninkryk
1997Taste of CherryTa'm-e gīlās / طعم گيلاسAbbas Kiarostami  Iran*
The EelUnagi / うなぎShohei Imamura  Japan
1998Eternity and a Day §Mia aio̱nióti̱ta kai mia méra / Μια αιωνιότητα και μια μέραTheodoros Angelopoulos  Griekeland
1999Rosetta §Jean-Pierre en Luc Dardenne  België*
2000Dancer in the DarkLars von Trier  Denemarke
2001The Son's RoomLa stanza del figlioNanni Moretti  Italië
2002The PianistPianistaRoman Polanski  Frankryk
 Pole
2003ElephantGus van Sant  Verenigde State
2004Fahrenheit 9/11Michael Moore  Verenigde State
2005L'EnfantL'enfantJean-Pierre en Luc Dardenne  België
2006The Wind That Shakes the Barley §Ken Loach  Verenigde Koninkryk
20074 Months, 3 Weeks and 2 Days4 luni, 3 săptămâni şi 2 zileCristian Mungiu  Roemenië*
2008The Class §Entre les mursLaurent Cantet  Frankryk
2009Das weiße BandMichael Haneke  Oostenryk*
2010Uncle Boonmee Who Can Recall His Past LivesLung Bunmi Raluek Chat / ลุงบุญมีระลึกชาติApichatpong Weerasethakul  Thailand*
2011The Tree of LifeTerrence Malick  Verenigde State
2012AmourMichael Haneke  Oostenryk
2013Blue Is the Warmest Colour §La Vie d'Adèle: Chapitres 1 et 2Abdellatif Kechiche  Frankryk
 Tunisië*
2014Winter SleepKış UykusuNuri Bilge Ceylan  Turkye
2015DheepanJacques Audiard  Frankryk
2016I, Daniel BlakeKen Loach  Verenigde Koninkryk
2017The SquareRuben Östlund  Swede
2018Shoplifters万引き家族 / Manbiki kazokuHirokazu Kore-eda  Japan
2019Parasiet §기생충 / GisaengchungBong Joon-ho  Suid-Korea
2020Geen kompetisie
2021TitaneJulia Ducournau  Frankryk
2022Triangle of SadnessRuben Östlund  Swede -  Verenigde Koninkryk -  Frankryk -  Duitsland
2023Anatomie d'une chuteJustine Triet  Frankryk

* dui ’n eerste wen aan
§ dui ’n eenparige wen aan

Meermalige wenners

Ereprys

In 2002 het die fees ’n ere-Palme d'Or begin toeken aan regisseurs wat aansienlike werk gelewer het, maar nooit ’n mededingende prys gewen het nie. In 2011 is aangekondig die ereprys sou jaarliks toegeken word, maar dit het nie so uitgewerk nie en dit is vir die eerste keer weer in 2015 toegeken.[4] Die Amerikaanse regisseur Woody Allen was die eerste wenner en die Franse rolprentmaker Agnès Varda die eerste vroulike ontvanger, in 2015.[5][6]

JaarRegisseurNasionaliteit van regisseur
(ten tyde van die prent se uitreiking)
2002Woody Allen  Verenigde State
2009Clint Eastwood  Verenigde State
2011Bernardo Bertolucci  Italië
2015Agnès Varda  Frankryk
2016Jean-Pierre Léaud  Frankryk
2017Jeffrey Katzenberg  Verenigde State

Sien ook

  • Goue Beer, die hoogste prys wat by die Berlinale toegeken word.
  • Goue Leeu, die hoogste prys wat by die Venesiese Rolprentfees toegeken word.

Verwysings

Eksterne skakels