Centriscidae
Die Garnaalvisse (Centriscidae) is 'n vis-familie wat tot die orde Syngnathiformes behoort. Daar is twee genera met vier spesies in hierdie familie. Een van die soorte kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Centriscidae | |
---|---|
Garnaalvisse, Aeoliscus strigatus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Centriscidae |
Subfamilies | |
Centriscinae |
Kenmerke
Die familie se lywe is lank en plat, soos 'n lemmetjie. Die rug is gebuig sodat die dorsale vin in die plek van die stertvin is en die stertvin is laer af, amper waar die anale vin normaalweg is. Die familie het geen tande in die mond nie. Die maksimum grootte is 16 cm.
Genera
Die volgende genus en gepaardgaande spesie kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
- Aeoliscus
- Aeoliscus punctulatus - Garnaalvis
Sien ook
Bron
- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie