Collette Wolfe
Amerikaanse aktrise
Collette Wolfe (gebore 4 April 1980) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Observe and Report (2009), Hot Tub Time Machine (2010), Young Adult (2011), en Interstellar (2014).
Collette Wolfe | |
Geboorte | 4 April 1980 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2006–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 2009: Observe and Report
- 2010: Hot Tub Time Machine
- 2011: Young Adult
- 2014: Interstellar
- 2015: A Beautiful Now
- 2016: Second Nature
Televisiereekse
- 2010: 100 Questions
- 2012: Next Caller
- 2012: Fetching
- 2014: Really
- 2014: Things You Shouldn't Say Past Midnight
- 2015: School Nurse
Televisierolprente
- 2011: Lovelives
- 2012: Megawinner
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie