Cristina Ferrare
Cristina Ferrare (gebore 8 Februarie 1950) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Impossible Years (1968), Mary, Mary, Bloody Mary (1975), en The Weather Man (2005), en in die televisiereeks Batman (1966).
Cristina Ferrare | |
Geboortenaam | Cynthia Cristina Ferrare |
---|---|
Geboorte | 8 Februarie 1950 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1968: The Impossible Years
- 1971: J W Coop
- 1975: Mary, Mary, Bloody Mary
- 2005: The Weather Man
Televisiereekse
- 1966: Batman
- 1988: Incredible Sunday
- 1988: The Home Show
- 1996: Home & Family
- 2011: Cristina Ferrare's Big Bowl of Love
- 2012: Home & Family
Televisierolprente
- 1978: A Double Life
- 1987: The 1987 Annual Salute to Hollywood Benefit
- 1990: Commitment to Life IV: Los Angeles AIDS Project Benefit
Video's
- 1987: Cooking with Wolfgang Puck
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie