Dabulamanzi

Dabulamanzi was 'n beroemde Zoeloe-opperhoof en halfbroer van Cetshwayo. Hy het die aaval in die Anglo-Zoeloe-oorlog gelei tydens die Slag van Rorke's Drift. Hy het later oorgegee en keer terug na Zoeloeland. Hy was egter weer verantwoordelik vir veredere onrus. Hy word in 1886 gearresteer, ontsnap en word doodgeskiet.

Dabulamanzi kaMpande
Dabulamanzi

Geboortedatum1839
Sterfdatum22 September 1886 (46–47 jaar oud)
LojaliteitZoeloe-koninkryk
EenheidBevelvoerder van die Undi-korps
Veldslae/oorloëAnglo-Zoeloe-oorlog

Bron