Dani Dyer

Dani Dyer (gebore 8 Augustus 1996) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Doghouse (2009), Vendetta (2013), We Still Kill the Old Way (2014), en Age of Kill (2015).

Dani Dyer
Geboorte8 Augustus 1996 (1996-08-08) (27 jaar oud)
NasionaliteitEngels
Beroep(e)Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 2009: Doghouse
  • 2013: Vendetta
  • 2014: We Still Kill the Old Way
  • 2015: Age of Kill
  • O31

Eksterne skakels