David Warshofsky

Amerikaanse akteur

David Warshofsky (gebore 23 Februarie 1961) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Running Scared (2006), There Will Be Blood (2007), Now You See Me (2013), en Now You See Me 2 (2016).

David Warshofsky
Geboorte23 Februarie 1961 (1961-02-23) (63 jaar oud)
NasionaliteitAmerikaans
Beroep(e)Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 1989: Suffering Bastards
  • 1993: Skinner
  • 2004: The Best Thief in the World
  • 2006: Running Scared
  • 2007: There Will Be Blood
  • 2011: The Future
  • 2013: Now You See Me
  • 2015: Stockholm, Pennsylvania
  • 2016: Now You See Me 2

Televisiereekse

  • 1999: Mondo Picasso

Eksterne skakels