Douglas SBD Dauntless

Amerikaanse duikbomwerper

Die Douglas SBD Dauntless was 'n verkenningsvliegtuig en duikbomwerper wat tydens die Tweede Wêreldoorlog deur die Amerikaanse Vloot gebruik is. Die Dauntless het diens gedoen op die vliegdekskip USS Hornet.

Douglas SBD Dauntless
TipeVerkenner en duikbomwerper
VervaardigerDouglas
Ontwerp deurEd Heinemann
Nooiensvlug1 Mei 1940
StatusUit diens gestel
HoofgebruikerAmerikaanse Vloot
Aantal gebou5 936

Tegniese besonderhede

Besonderhede van die Dougals SBD-5 Dauntless:
ItemStatistiek
Aantal motors1
Tipe motorSkroef
VervaardigerWright R-1820 Cyclone stermotor
Kraglewering per motor1 200 perdekrag
Vlerkspan12,65 m
Lengte10,06 m
Hoogte3,94 m
Maks. opstygmassa4 853 kg
Maksimumsnelheid406 km/h op 4 200 m
Operasionele hoogte7400 m
Togafstand met bomvrag van 454 kg.1 794km
BewapeningTwee 0.50 Browing masjiengewere in neus,

twee 0.30 in agterste skiettoring

BomvragEen 454 kg bom of twee 227 kg

of twee 45 kg bomme of twee 113 kg dieptebomme

Bron