Durham (graafskap)

Durham

Vlag

Wapen

Ligging in Engeland
Seremoniële graafskap Durham
HoofstadDurham
Oppervlakte2 721 km²
Bevolking862 600 (2017)
Bevolkingsdigtheid322 inw./km²
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap
StreekDurham
Administratiewe setelDurham
ISO 3166-2:GB-DUR
Oppervlakte2 226 km²
Bevolking513 000 (2011)
Bevolkingsdigtheid230 inw./km²
Webtuistewww.durham.gov.uk
Distrikte en Unitêre owerhede
  1. Durham
  2. Darlington
  3. Hartlepool
  4. Stockton-on-Tees

Die graafskap Durham (uitgespreek /ˈdʌrəm/; bekend in Engels as County Durham) is geleë in noordelike Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die nedersettings van Stockton-on-Tees, Darlington en Durham. Dit het 'n bevolking van ongeveer 862 600.

Eksterne skakels