Eschweiler

Eschweiler [ˈɛʃˌvaɪlɐ] is 'n stad in die distrik Aachen van die deelstaat Noordryn-Wesfale (Duitsland) met 'n oppervlakte van 75,9 vierkante kilometer en 55 425 inwoners (31 Desember 2011). Die stad is die setel van belangrike administratiewe en kulturele instellings en staan ook bekend vir sy karnaval. Vanaf die Keltiese tydperk tot by die 20ste eeu het mynbou en oopgroewe 'n berlangrike rol in die plaaslike ekonomie gespeel.

Eschweiler

KaartWapen
Vlag
 Land Duitsland
 Deelstaat Noordryn-Wesfale
 Koördinate50°49′N 6°16′O / 50.817°N 6.267°O / 50.817; 6.267
 Stigting828 (eerste verwysing)
 Stadstatus1858
 Oppervlakte: 
 - Totaal75,9 vk km
 Hoogte bo seevlak135 m
 Bevolking: 
 - Totaal (31 Desember 2011)55 425[1]
 - Bevolkingsdigtheid730/vk km
 TydsoneUTC +1 (MET)
 - SomertydUTC +2
 BurgemeesterRudi Bertram (SPD)
 Amptelike webwerfeschweiler.de

Die huidige stad het met die insluiting van die dorpe Dürwiß, Laurenzberg, Lohn, Weisweiler en Kinzweiler by Eschweiler in 1972 ontstaan.

Verwysings

Eksterne skakels