Fabri Fibra
Fabrizio Tarducci (gebore 17 Oktober 1976), beter bekend onder sy verhoognaam Fabri Fibra, is 'n Italiaanse rapper, liedjieskrywer, musiekprodusent.[1]
Fabri Fibra | |
---|---|
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Fabrizio Tarducci |
Gebore | 17 Oktober 1976 Senigallia, Marche, Italië |
Genres | Hip-hop |
Beroep(e) | Rapper, musiekprodusent |
Instrumente | stem, sleutelbord, sampler, dromme |
Jare aktief | 1996–onlangs |
Etikette | Universal, Tempi Duri Records |
Assosiasies | Marracash, Club Dogo, Clementino |
Webwerf | [1] |
Diskografie
Album
- 2002 - Turbe giovanili
- 2004 - Mr. Simpatia
- 2006 - Tradimento
- 2007 - Bugiardo
- 2009 - Chi vuole essere Fabri Fibra?
- 2010 - Controcultura
- 2013 - Guerra e Pace
- 2015 - Squallor
Met Uomini di Mare
- 1996 - Dei di mare quest'el gruv
- 1999 - Sindrome di fine millenio
Met Qustodi del Tempo
- 1997 - Il rapimento del Vulplà
Met Rapstar
- 2012 - Non è gratis
Verwysings
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie