Fang
Fang (Pangwe, Faŋ, Paŋwe) is 'n Afrika-taal, verwant aan Bulu. Dit word in Wes-Afrika, onder ander Rio Muni gepraat.
Fang Pangwe, Faŋ, Paŋwe | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Kameroen Kongo Ekwatoriaal-Guinee Gaboen São Tomé en Príncipe | |
Gebied: | Sentraal-Afrika | |
Totale sprekers: | 1 miljoen (moedertaal) 35 000 (tweede taal)[1] | |
Taalfamilie: | Niger-Kongo Atlanties-Kongo Volta-Kongo Benue-Kongo Bantoid Suidelike Bantoid Bantoetale Fang | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | geen | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | fan | |
ISO 639-3: | fan | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Verwysings
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal