Finsbury Park
Finsbury Park is 'n publieke park met 'n oppervlakte van 46 hektaar (110 akkers) in die Londense stadsdistrik Borough of Haringey. Die park maak amptelik deel uit van die distrik se naamgewende buurt Haringey, maar is ook digby die buurte Stroud Green, Finsbury Park en Manor House geleë. Finsbury Park was een van die eerste groot Londense parke wat in die Victoriaanse tydperk aangelê is.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Finsbury Park.
0°6′3″W / 51.57139°N 0.10083°W
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie