Funchal

Funchal is sedert 1421 die hoofstad en grootste stad van die Madeiraeilande, 'n oorsese gebied van Portugal voor die kus van Afrika in die Atlantiese Oseaan. Die stad het in 2011 'n bevolking van 112 015 gehad en 'n oppervlakte van 76,14 km².

Funchal

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Portugal Portugal
 Gebied Madeiraeilande
 Koördinate32°39′N 16°55′W / 32.650°N 16.917°W / 32.650; -16.917
 Stigting1421
 Oppervlakte: 
 - Totaal76,14 vk km
 Hoogte bo seevlak0 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2004)112 015
 - Bevolkingsdigtheid1 471 vk/km
 TydsoneUTC±0:00
 BurgemeesterMiguel Filipe Machado de Albuquerque
 Amptelike webwerfcm-funchal.pt