Gespikkelde langvin
Die gespikkelde langvin (Plesiops multisquamata) is 'n vis wat endemies is aan die ooskus van Suid-Afrika, van Kosibaai tot by Port Edward. In Engels staan dit bekend as die Bluespotted longfin.
Gespikkelde langvin | |
---|---|
'n Naverwante soort | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Plesiops (Oken, 1817) |
Spesie: | P. multisquamata |
Binomiale naam | |
Plesiops multisquamata | |
Sinonieme | |
Voorkoms
Die vis is donkerbruin met blou kolletjies op. Die volwassenes het 'n swart vlek bo die einde van die kieu-opening. Die vis word tot 25 cm lank en kom voor in vlak water van nie meer as 3 m nie van koraal- en rotsriwwe. Hierdie vis is skaars.
Sien ook
Bron
- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Verwysings
Eksterne skakel
- Plesiops multisquamata by Fishbase.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie