Goudsaal-varkvis

Die Goudsaal-varkvis (Bodianus perditio) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika tot by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as die Goldensaddle hogfish.

Goudsaal-varkvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Cuvier, 1816
Genus:
Bodianus

Spesie:
B. perditio
Binomiale naam
Bodianus perditio
(Quoy & Gaimard, 1834)[1]

Voorkoms

Die is gelerig tot rooierig van kleur en daar is verskeie klein geel kolletjies op die kop en voorste gedeelte van die lyf. Die stertvin is geel.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel