Grete Mosheim
Grete Mosheim (8 Januarie 1905 – 29 Desember 1986) was 'n Duitse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Die Rothausgasse (1928), Cyankali (1930), Poor as a Church Mouse (1931), en Car of Dreams (1935).
Grete Mosheim | |
Geboortenaam | Margarete Emma Dorothea Mosheim |
---|---|
Geboorte | 8 Januarie 1905 |
Sterfte | 29 Desember 1986 (op 81) |
Nasionaliteit | Duits |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1925: Ein Lebenskünstler
- 1926: Junges Blut
- 1926: Wir armen kleinen Mädchen
- 1927: Feme
- 1927: Faschingszauber
- 1927: Höhere Töchter
- 1927: Das Erwachen des Weibes
- 1927: Die Sporck'schen Jäger
- 1928: Die Rothausgasse
- 1928: Dame Care
- 1928: Die kleine Sklavin
- 1929: Die Siebzehnjährigen
- 1930: Cyankali
- 1930: The Dreyfus Case
- 1931: Poor as a Church Mouse
- 1931: Yorck
- 1931: Arme, kleine Eva
- 1933: Moral und Liebe
- 1935: Car of Dreams
Televisiereekse
- 1961: Treffpunkt New York
Televisierolprente
- 1969: Die Glasmenagerie
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie