Groet die Grotman
Groet die Grotman is 'n Afrikaanse vertaling van Defending the Caveman, 'n toneelstuk deur Rob Becker.
Koos Kombuis het die vertaalwerk en verwerking gedoen. Sandra Prinsloo het die regie behartig en Hannes Muller speel die hoofrol.[1]
Die toneelstuk se 500ste opvoering is op 25 Julie 2008 in die Sudwala Grotte naby Nelspruit gevier. Dit is die eerste keer dat die wêreldberoemde toneelstuk in 'n regte grot opgevoer is.[2] Die toneelstuk is al deur meer as agt miljoen mense gesien in vyf en veertig lande in teaters regoor die wêreld gesien. Dit is al in meer as dertig verskillende tale uitgevoer.[3]
Verwysings
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie